WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

FunnyCorner - Topics
Create Your Own App Store

* FunnyCorner > Topics


Subject: Hoe s*xy is jou naam?
Replies: 26 Views: 5312

ladyd8 9/7/2006 - 12:25:05
Volgens navorsing, openbaar die eerste letter van jou voornaam jou seksuele identiteit ... Wat di*nk jy, is dit waar? *

ladyd8 9/7/2006 - 12:25:42
-A- Jy is nie eintlik romanties nie, jy stel meer belang in aksie .... jy wil spyker! Jy gee nie voor om te wees wat jy nie is nie. Jy het geen geduld met 'n ge-'flirt' nie en mors nie jou tyd met iemand wat jou met stupid maniertjies probeer verlei nie. Jy is op die man af en wat spyker betref, is dit die aksie wat tel, nie bedekte skimpe nie. Dis vir jou belangrik dat jou maat se voorkoms lekker op die oog moet wees en die uitdaging van die jagproses charge jou battery die hoogtes in. Jy is stomend warm van nature en mal oor kanse vat. Jou fisiese behoeftes is prioriteit in jou lewe. *

ladyd8 9/7/2006 - 12:26:22
-B- Jy skep die indruk dat jy 'n lui bliksem is wat eintlik net in spyker belangstel. Jy geniet dit as iemand die vleis en dop vir jou koop en sterk by jou aanl=EA. Jy's mal daaroor as iemand vir jou geskenke gee om te wys hy/sy scheme jy's moerse hot stuff. Daar moet gedurig 'n ophef en 'n 'fuss' van jou gemaak word en jy sal jou jagsgeit onderdruk totdat alles na jou sin is. Jy is mal oor nuwe posisies en eksperimente, al beteken dit jy moet vir dae lank daarna op pynpille en 'deep heat' wees. *

ladyd8 9/7/2006 - 12:27:27
-C- Jy's mal oor parties en dis belangrik vir jou om 'n vaste verhouding te h=EA, jy haat dit om alleen te wees, Jy wil voor, gedurende en na seks met jou maat gesels. Dis ook baie belangrik vir jou dat jou maat 'stunning looks' moet h=EA. Jy is permanent jags en jy het iemand nodig wat die grond aanbid waarop jy loop. As dit nie die geval is nie, is jy bereid om vir lang tye met draadtrek tevrede te wees. *

ladyd8 9/7/2006 - 12:27:58
-D- As jy eers besluit het jy wil iemand h=EA, sal jy volstoom aanhou en berge versit om in jou doel te slaag. Persone met 'n aggressiewe persoonlikheid maak jou onkeerbaar jags. Jy is 'n vurige minaar, lojaal en intens in jou betrokkenheid, soms besitlik en pynlik jaloers. Seks is vir jou 'n plesier wat soveel as moontlik geniet moet word. Jy word gestimuleer deur die eksentrieke en ongewone en is oop vir enige oortuiging. *

ladyd8 9/7/2006 - 12:28:40
-E- Jou grootste behoefte is om te gesels. As jou date nie goed kan luister nie, is daar nie hoop vir meer nie. 'n Persoon moet intellektueel stimulerend wees, anders stel jy nie in spyker belang nie. 'n Persoon moet 'n pel wees, anders word daar nie gespyker nie. Jy haat 'n deurmekaar spul en onderbrekings, maar jy geniet soms 'n lekker scr*p met iemand, net om eentonigheid op te helder. Jy flirt baie, want die uitdaging is meer belangrik as die spyker self. Maar as jy eers kop verloor het oor iemand, is jy ongelooflik lojaal. Soms verkies jy 'n goeie boek bo 'n goeie lover. *

ladyd8 9/7/2006 - 12:29:31
-F- Jy is idealisties en romanties en di*nk die son skyn uit jou lover se gat. Jy maak ook seker dat jou lover die beste is wat daar moontlik gekry kan word. In die publiek is jy altyd 'n moerse windgat. Dramatiese 'love scenes' is jou gunsteling fantasie. Jy is 'n baie vrygewige lover. *

ladyd8 9/7/2006 - 12:30:14
-G- Jy is uiters kak in die bed! *

ladyd8 9/7/2006 - 12:31:01
-H- Jy soek 'n maat wat jou reputasie en inkomste werd is. Jou geskenke is gewoonlik 'n belegging in jou lover sodra hy/sy uit jou hand eet. Voor dit is jy vrek suinige met geld en knippies, maar daarna het jy nie einde nie (met geld en knippies!). *

ladyd8 9/7/2006 - 12:31:40
- I - Jy is fanaties daaroor dat almal moet di*nk die son skyn uit jou gat. Jy is mal oor luukshede en die plesiere van die vlees. Jy stel ook net belang in lovers wat hul storie ken en hou jou nie op met amateurs nie, tensy 'n amateur jou as 'n leermeester wil h=EA. Jy is baie presies oor hoe jou drange bevredig moet word. Jy eksperimenteer graag en wil gedurig die onmoontlikste posisies beproef, want jy raak gou verveeld al is jy permanent jags. *

ladyd8 9/7/2006 - 12:32:08
-J- Jy is absoluut fokken fantasties !! *

ladyd8 9/7/2006 - 12:32:56
-K- Jy is 'n romantiese idioot en glo vas dat romanse beteken suffer, darem trek mense met buitengewone probleme jou soos 'n magneet. Jy sien jouself alewig as jou lover se redding. Jy fantaseer jou lewe lank om 'n parapleeg te spyker, verkieslik in 'n rolstoel. *

ladyd8 9/7/2006 - 12:34:23
-L- Jy is verskriklik romanties en kan nie leef sonder 'n lover nie. Jy is ook bereid om enige kans te vat en sal alle posisies en lovers beproef, solank dit in goeie smaak is. Niks maak jou so jags as 'n intelligente persoon nie, jy is totaal brein-befok en sal jouself dood spyker met 'n partner wat 'n hoe IK het! *

ladyd8 9/7/2006 - 12:36:16
-M- Jy is hoogs emosioneel en intens en verwag dieselfde van jou lover. Jou spyker-energie is onuitputlik en ken nie die woord 'genoeg' nie, al doen jy spierbeserings op in die proses. *

ladyd8 9/7/2006 - 2:21:38
-N- Jy moet gedurig gestimuleer word wat jou raak baie gou verveeld. Jy kan met gemak meer as een verhouding op 'n slag hanteer. Jou spyker-energie het ook nie 'n einde nie, jy flirt graag, kan lekker windgat wees, maar is ook in staat om met een lover tevrede te wees. *

ladyd8 9/7/2006 - 2:22:43
-O- Jy stel intens belang in enige iets wat met spyker te doen het, maar praat nie uit oor jou drange nie. Jy kan vir lang tye tevrede wees net met draad trek. Al jou opgehoopte spyker-energie kan jy gebruik om geld te maak. Jy is 'n vurige minnaar en verwag dieselfde van jou bedmaat. Jy is ook bereid om enige iemand te spyker of enige nuwe tegniek te probeer. Jou passie neig soms tot besitlikheid, wat jy in toom sal moet hou, anders gaan jy nog jou gat sien. *

ladyd8 9/7/2006 - 2:25:35
-P- Jy is pynlik gesteld op jou sosiale status en aansien en niks mag dit skade aandoen nie. Daarom moet jou maat ook stunning lyk, wat soms vir jou 'n bedreiging is. 'n Moerse twis met jou maat stimuleer jou seksdrang erg en jy is altyd bereid om met enige iets nuuts te eksperimenteer. Jy is 'n moerse flirt en is permanent jags. *

ladyd8 9/7/2006 - 2:27:17
-Q- Jy moet gedurig gestimlueer word en jy beskik oor geweldig baie fisiese energie. Dis moeilik om iemand te vind wat by jou kan byhou. Jy is 'n entoesiastiese lover en ook baie geneig om tot ander rassegroepe aangetrokke te wees. *

ladyd8 9/7/2006 - 2:34:38
-R- Jy vat nie nonsens nie en is aksie-georieenteerd. Jy het iemand nodig wat by jou kan byhou en wat dieselfde of IK as jy het. 'n Slim brein maak jou meer jags as 'n mooi lyf. Jy stel egter eise, maar is ook bereid om opleiding in die bed te gee. *

ladyd8 9/7/2006 - 2:36:59
-S- Jy is geheimsinnig en skaam, maar ook baie s*xy en vurig, wat net bekend word wanneer jy spyker. Jy ken elke trick in die book as dit by spyker kom, daarom is jy 'n expert op die gebied. *

ladyd8 9/7/2006 - 2:38:52
-T- Jy is baie sensitief, privaat en gewoonlik seskueel passief, daarom moet jou bedmaat die leiding neem, anders gaan daar niks aan nie. As jy egter die slag verlief raak, is dit geweldig intens en dan spyker jy alle bestaande rekords aan flarde. Jy is 'n sterk kandidaat vir die Guiness Book of Records vir jou uitsonderlike spykertegnieke. *

ladyd8 9/7/2006 - 2:42:50
-U- Jy is vreeslik entoesiasties wanneer jy verlief is en beskou romanse as 'n uitdaging. Jy gee graag geskenke maar wil ook so veel as moontlik verskillende bedmaats h=EA. Jy gaan egter nog jou gat sien met hierdie gerondspyker van jou, maar jy is bereid om enige kans te vat want jou seksdrange is totaal onbeheerbaar. *

ladyd8 9/7/2006 - 2:43:29
-V- Jy is sensueel en baie onafhanklik en as jy nie jou sin kry nie, los jy liewers alles. Jy oorreageer op fisiese stimulering en is jags nog voordat jy klaar gegroet het. Jy moet ook gedurig aan jouself en jou bedmaat bewys hoe 'n goeie lover jy is. Jy dring ook elke keer aan op jou bedmaat se opinie oor hoe goed jy kan spyker. *

ladyd8 9/7/2006 - 2:43:53
-W- Jy is 'n s*cker vir romanse en verloor heeltemal kop as jy verlief raak. Jy sit alles in 'n verhouding en sal berge vir jou lover versit. Jy kan jou drange vir lang tye beheer, maar spyker 'n storm los as die geleentheid opduik. *

ladyd8 9/7/2006 - 2:45:00
-X- Jy raak baie gou verveeld en moet geduring gestimuleer word. Jy praat die grootste klomp kak met jouself terwyl jy iemand spyker en kom nie agter as jou lover reeds padgegee het nog lank voor jy klaar gespyker het nie. *

ladyd8 9/7/2006 - 2:46:04
-Y- Jy is individualies en het jou vryheid, spasie en opwinding baie nodig. Eksentrieke tipes trek jou soos 'n magneet en jy het geen probleem om enige geslag te spyker nie. *

ladyd8 9/7/2006 - 2:46:50
-Z- Jy is loshande die mees patetiese lover wat daar is ..... en jy moet ook eers vir lank voor die spie=EBl staan en jouself bewonder voordat jy enigsins in staat is om jags te raak. Wanneer jy wel iemand vind wat bereid is om jou te spyker, moet eers elke paar sekondes stop om in die spie=EBl te kyk of jy nog net so stunning lyk as 'n minuut gelede. *


This topic is locked.
* FunnyCorner Forum


Search:
topics replies


* FunnyCorner

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store