WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

FunnyCorner - Topics
Create Your Own App Store

* FunnyCorner > Topics


Subject: Afrikaanse Grappe
Replies: 12 Views: 2632

ladyd8 9/7/2006 - 6:53:37
Enige Afrikaanse grappies? *

ladyd8 9/7/2006 - 7:38:33
Juffrou buk voor Jannie en hy sien iets, sy vra, wat het jy gesien? Moet die hel wees Juffrou want die Duiwel is hier in my broek los. *

ladyd8 9/7/2006 - 7:39:53
Wat het die blondine gesê toe ‘n vragmotor “instant lawn” by die bure aflaai? “As ek eendag ryk is, gaan ek ook my gras wegstuur om gesny te word”! *

ladyd8 9/7/2006 - 7:41:42
Liewe Ma, dankie vir die meelsak broek. Die Bokomo oor my boude is pragtig, maar kon Ma nie die self-raising op ‘n ander plek gesit het nie? Soentjies, Boetie *

ladyd8 9/7/2006 - 7:42:35
Wat is die nuwe naam vir ‘n muskiet? ‘N Zooma.... Hy steek jou sonder toestemming.... En kom daarmee weg! *

ladyd8 9/7/2006 - 7:45:58
Prostituut storm uit kamer. “Ek is nou gatvol vi hierdie boer”. Hoe weet jy dis ‘n boer? Vra ‘n ander. “Eers kla hy dis te droog, dan te nat en dan oor die prys!” *

ladyd8 9/7/2006 - 7:46:45
Engelse vrou kraam in Afrikaanse hospitaal. Vrou: Is it a boy? Geskokte kraamsuster: Haai nee mevrou. Dis ‘n wit kind!! *

ladyd8 9/7/2006 - 7:47:49
Juffrou: Wat’s ‘n parasiet? Jannie: Dis ‘n meisiekind fiets saal *

ladyd8 9/7/2006 - 7:49:57
Ma en Pa vat hul vertraagde seun, Flippie, na die wildtuin toe. Flippie is baie opgewonde, venster oop, gil en giggel en gaan aan. Die volgende oomblik storm ‘n volstruis hom, pik hom dat die bloed spat. Dis net vere, snot, geraas en chaos in die kar! Die volstruis klap toe ‘n toon terug die bos in... Flippie sit so terug vir ‘n paar minute, kyk vir sy ma en sê: “fokken -up duif”. *

ladyd8 9/7/2006 - 7:50:54
Wat is die toppunt van onskuld? ‘n NON wat vir ‘n kondoom fabriek werk en glo sy maak slaapsakkies vir dwergies!! *

ladyd8 9/13/2006 - 7:18:42
2 Mans, 6 girls hou orgie. Na half uur sit 1 man lig aan. “Mense julle moet konsentreer, ons is 2 mans en 6 girls - en ek is al 2 keer in die hol gespyker.” *

ladyd8 9/13/2006 - 7:19:43
Hoekom is vandag se seuns se pieletjies so klein? Want hulle speel met hul fokken selfone!!!!!! *

ladyd8 9/13/2006 - 7:20:17
AVBOB het ‘n winter special... Koop jou gat nou en sien hom later. *


This topic is locked.
* FunnyCorner Forum


Search:
topics replies


* FunnyCorner

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store